Bekendstelling van die KAW Vrywillige Groepskema

KAW het ‘n vrywillige groepskema vir ons lede se werknemers deur Harvest Moon Finansiële Dienste (‘n Geakkrediteurde Ou Mutual Agentskap) beding. Die kontrak/ooreenkoms is geteken op 17/01/2019 nadat dit goedgekeur is deur die KAW se Uitvoerende Komitee.

Lees meer hier: Bekendstelling van die KAW groepskema vir lede se werknemers