Buitelanders

Ons ontvang gereeld navrae omtrent die verifikasie van buitelanders se werkspermitte.
Ons is nie in staat om dit te doen en verwys dan ons lede na Binnelandse Sake.
Ongelukkig is die terugvoering dan nie baie positief nie omdat dit of moeilik is om hulle telefonies te kontak of vanweë die feit dat hulle nie op eposse reageer nie.
Ons verwys julle dus eerder na die vele instansies wat in dringende gevalle behulpsaam kan wees.

Besonderhede van een van sulke instansies is as volg:

Workpermit SA
Marisa Jacobs
Mobile: 072 522 3690 | Office: 011 467 0810
E-mail: marisa@xpatweb.com
www.xpatweb.com
www.workpermitsouthafrica.co.za