KAW Inspraak

Die KAW verteenwoordig en bevorder ("lobby"/ bearbei) sy lede se belange by die volgende instansies:

  • Die Departement van Indiesnemening en Arbeid, nasionaal en provinsiaal; en sluit in sake soos:
    - Minimum lone en Diensvoorwaardes
    - Gesondheid en Veiligheid
    - Inspeksies op plase
    - Verkry instemming oor vertolking van wetlike bepalings en standaarde
    - Nagaan en hersiening van nakomingsbevele
    - Werkloosheidsversekering kwessies
    - Ongevallekommissaris gevalle
  • Departement van Landbou - veral provinsiaal tov. plaaswerker ontwikkeling
  • Die KVBA - bou van verhoudinge en positiewe beïnvloeding met praktiese probleme
  • Etiese oudit instellings - nagaan van Kodes, en oudit uitslae
  • Agri SA, Agri Wes-Kaap en bedryfsorganisasies - noue samewerking en kundigheidsbron oor arbeidskwessies
KAW inligting