Ou Mutual Vrywillige Groepskema

Om waarde toe te voeg tot ons dienste het die KAW navorsing gedoen om ‘n reeks bekostigbare produkte vir lede se werknemers daar te stel wat geensins, veral in hierdie uitdagende tye, enige verdere finansiële verpligting of uitgawe op ons lede sal plaas nie.

Na deeglike oorweging en evaluering van verskeie produkte en dienste, het die Uitvoerende Bestuur besluit om via Harvest Moon Finansiële dienste, ‘n vol geakrediteerde Ou Mutual Franchise, Ou Mutual se Vrywillige produkte-reeks te aanvaar.

Aangeheg ‘n verkorte opsomming van die Kaapse Agri Werkgewersorganisasie se Ou Mutual Vrywillige Groepskemas se produkreeks met voordele wat spesifiek ontwikkel is met bekostigbare intree premies. 

KAW inligting