Indiensnemingbelastingaansporing (“Employment Tax Incentive” of ETI)

Werkgewers moet asb kennis neem dat hierdie skema met 10 jaar (tot 28 Februarie 2029) verleng is.
Diegene wat nog nie hiervan gebruik gemaak het nie, kan dit gerus oorweeg, want seisoenswerkers is ingesluit en dit kan dus ‘n groot verskil maak in u loonsrekening.
Besoek gerus SARS se webtuiste vir meer inligting.