KAW Arbeidskonferensie // 29 Mei 2019

Ons nooi alle lede en belangstellendes hartlik uit na ons 19de Konferensie en Jaarvergadering.

Program:

09h15: Registrasie en Koffie / Tee
09h30: Opening en Verwelkoming
09h45: Bekendstelling van die KAW Vrywillige Groepskema onderskryf deur Old Mutual: Kobus Crous
10h15: Prof Andre Roux:
South Africa’s Economy in 2030: Renaissance or Decay?
11h15: Koffie / Tee
11h45: Bernard van der Walt:
Die geleenthede wat bestaan vir Agri besighede (sonder swart eienaarskap) om ‘n kwalifiserende B-BBEE telkaart te verkry om sodoende vir hul kliënte aankooppunte te gee en te verseker dat hul handelslisensies in plek bly.
12h30: AJV Formaliteite

Datum : Woensdag 29 Mei 2019
Plek: Klein Joostenberg, R304 Muldersvlei, Stellenbosch
Koste: R400 pp (R550 vir nie-lede)

Die verrigtinge word afgesluit met ‘n ligte middagete.
Vir besprekings e-pos die name van persone wat wil bywoon en u lidnommer na caeo2@maxitec.co.za teen 20 Mei.