KAW Artikel // Eikestadnuus 4 Augustus 2016

Die menslike verhoudinge met permanente werkers op WesKaapse plase is in die algemeen baie goed. Dit is een van die bevindinge van ’n kongres oor arbeidsverhoudinge op plase in die Wes-Kaap wat verlede week deur Kaapse Agri Werkgewersorganisasie( KAW) op Stellenbosch aangebied is. Sowat 75 arbeidspraktisyns in die landbou het dit bygewoon.

Kliek hier vir die artikel op netwerk24 of laai die onderstaande pdf artikel af.

Eikestadnuus 4 Augustus 2016