KAW & KATIKA HR EVENT 14-08-2019
Op 14 Augustus 2019 het KAW in samewerking met Katika Consult ‘n baie suksesvolle Menslike Hulpbron Simposium aangebied wat deur meer as 70 belangstellendes bygewoon is. Aanbiedings van die sprekers kan hier gevind word.
Steph Grobler: ESTA
steph@katikaconsult.com
Kobus Crous: Old Mutual
harvest.mkt@mweb.co.za
Johan Hopkins: KAW
caeo@maxitec.co.za