Menslike Hulpbron Konferensie / Werkswinkel – 20 September 2018

Ons nooi alle Menslike Hulpbron Praktisyns en ander belangstellendes uit na ‘n Konferensie wat sal plaasvind op 20 September 2018, Joostenberg Stellenbosch. Lynbestuurders en Administratiewe personeel ook welkom.

Hou solank die datum oop, verdere inligting volg binnekort.

Laat weet ons ook gerus as daar enige voorstelle is vir onderwerpe en stuur ook enige vrae wat julle wil bespreek vir ons.