Hoofstraat 57, Posbus 2655, Paarl, 7620 | Fax: 086 243 4478 | Selnr: 082 698 8216 | E-pos: caeo2@maxitec.co.za

Hoofstraat 57, Posbus 2655, Paarl, 7620
Fax: 086 243 4478 | Selnr: 082 698 8216
E-pos: caeo2@maxitec.co.za

KAWLogo2016

Saam wen ons almal!

MENSLIKE HULPBRON SEMINAAR 2018

BELANGRIKE GESPREKSGELEENTHEID!
Die hoogtepunt van die Menslike Hulpbon kalender vir 2018 vind plaas op 20 September te Klein Joostenberg , Stellenbosch.
Nie net sal ons belangrike aangeleenthede soos die Nasionale Minimumloon bespreek nie, maar oorgenoeg geleentheid bied vir vrae, asook tyd om te netwerk.
Vir persone wat belangstel in, of betrokke is by, die bestuur van menslike hulpbronne sal hierdie geleentheid van groot waarde wees.

Vir meer inligting sien aangeheg: Voorgestelde Program HR Dag 20 September 2018