Nuusbrief Aug 2014 / Wysigingswet op Diensgelykheid

Daar is al baie gesê oor die wysigings aan die vier arbeidswette wat ‘n geruime tyd gelede reeds goedgekeur is maar nog nie gepromulgeer is nie (vir inwerkingtreding). Die President  het egter so pas die Wysigingswet op Diensgelykheid gepromulgeer en dit tree in werking miv. 1 Augustus 2014.

Nuusbrief Augustus 2014

Newsletter August 2014