Nuusbrief No 2 Aug 2014 / Wysigingswet op Diensgelykheid

Die Regulasies spel, oa., uit hoe die Wet toegepas moet word; bepalings wat deur elke werkgewer wat geraak word dringend van kennis geneem moet word, of die gevolge dra. In hierdie Nuusbrief gee ons die belangrikste vereistes weer in vraag-en-antwoord vorm.

Vraag & Antwoord – Wysigingswet op Diensgelykheid

Question & Answer – Employment Equity Amendment Act