Nuusbrief September 2013

Die jaar snel na sy einde toe en daar is baie nuus om aan lede oor te dra! Ons leef in dramatiese tye en hier by die KAW moet ons spring om voor te bly. Daar is goeie en minder goeie nuus. Dan is daar nog gerugte ook, en baie daarvan skep ‘n gees van swaarmoedigheid, wat eintlik nie geregverdig is nie. Ons gaan probeer om julle hiermee die nodige perspektief te gee – ook ‘n ietsie oor Die Burger se voorbladberig.

Nuusbrief September 2013