Nuwe Vergoedingsdrempel vir Wet op Basiese Diensvoorwaardes
Die vergoedingsdrempel waarvolgens bepaal word watter werkers buite die bestek van sleutel bepalings van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes val, is deur die Minister van Arbeid met ingang van 1 Julie 2014 verhoog tot R205 433.30 per jaar.