Salaris en loonopname vir die landbousektor – 2018
Hierdie jaar loods ons weer die salaris en loonopname vir die primêre landbousektor. Hierdie opname help produsente om hulle inligting te vergelyk met die mark en die verskillende poste asook om billikheid te bepaal in die werksplek.
Sien inligting hier: Loon en salarisopname2018uitnodigingvir deelname.
Stuur voltooide vorm na: andries@laker.co.za