Vraag & Antwoord

Met hierdie dokument poog ons om ‘n gesagbende bron van standaard vertolkings van sekere bepalings van die Sektorale Vasstelling 13 (plaaswerkers) en gepaardgaande arbeidswette/regulasies tot stand te bring.

Dit verteenwoordig die breë konsensus mening van ons kundiges, wat noodwendig beteken dat daar hier en daar effe verskillende menings kan wees. Waar daar onsekerheid was het ons bevestiging van die Inspektoraat van die Dept v Arbeid verkry – ook dit is hulle mening; slegs ‘n hof sal uitspraak kan gee, welke uitspraak weer op hersiening of appél geneem kan word!

Kontak ons gerus vir verdere inligting. Ons bied die menings aan in ‘n Vraag  en Antwoord-formaat.

Vraag & Antwoord Dokument: Afrikaans

Question & Answer Document: English

pexels-photo-574919