ππ’π¦ππππ°π’ππ¬π π―π«π²π¬πππ₯π₯π’π§π π¬π©ππ«π¦π’πππ (πππ’π¬)
Die departement van binnelandse sake het ‘n amptelike verlenging van bestaande ππ’π¦ππππ°π’ππ¬π π―π«π²π¬πππ₯π₯π’π§π π¬π©ππ«π¦π’πππ (πππ’π¬) tot November 2025 in die Staatskoerant gepubliseer.β£
β£
Leon Schreiber, minister van Department Binnelands Sake, het in die koerant gesΓͺ die uitstel is toegestaan ββom hom die nodige tyd te gee om aan die Gautengse hooggeregshof se vereistes aandag te gee.β£
β£
As sodanig sal bestaande ZEP’s vir die volgende twaalf maande geldig bly.β£
β£
βGeen houer van ‘n ZEP mag gearresteer, beveel word om die land te verlaat of aangehou word vir deportasie of gedeporteer word ingevolge artikel 34 van die Immigrasiewet vir enige rede wat verband hou met dat hy of sy nie enige geldige vrystellingsertifikaat het nie,β het die Departement gesΓͺ .
LEES MEER: