ππ’π¦ππ§π¨ kondig Nasionale Dag van Protes aan β 7 Oktober 2025
COSATU het op 16 September 2025Β ‘n Artikel 77 kennisgewing aan Nedlac bedien met hul voorneme om op 7 Oktober 2025 βn nasionale protes aksie te loots.
Werknemers hoef nie noodwending by ‘n COSATU geaffilieerde vakbond lid te wees om aan die protes aksie deel te neem nie.
Die beginsel van geen werk, geen betaling sal van krag wees.