Aankondiging: Uitvoerende Beampte Opvolger
Die Uitvoerende Komitee is bly om te kan aankondig dat ‘n baie bekwame opvolger in die persoon van Johan Hopkins, in die plek van die huidige Uitvoerende Beampte – Jack van Dyk, se dienste bekom is vanaf 1 Maart 2016.