Artikel 51 Handleidings: PAIA Wet

Werkgewers word deesdae weer deur allerhande diensverskaffers genader en gewaarsku dat hulle hulle “Artikel 51 Handleidings” soos vereis deur die Wet op die Bevordering van Inligting, Wet 2 van 2000 (PAIA) moet indien vóór 31 Desember 2015. Kry die dokumente hier.

Nuusbrief Sep 2015 PAIA Wet

PAIA Manual

PAIA Section 10 Guide