Belangrike Kennisgewing: Nasionale Minimum Loon INSETTE
Ons wil u graag herinner aan die belangrike proses om insette vir die nasionale minimum loon in te dien. U deelname speel ‘n kritieke rol in hoe die minimum loon beleid gevorm word en die aantal versoekskrifte wat ontvang word, is van groot belang.
- Vul die nasionale minimum loon vorm in – dit is ‘n eenvoudige, maar noodsaaklike stap.
- Stuur u kommentaar en insette persoonlik en direk aan die kommissie by nmwreview@labour.gov.za.
Die sluitingsdatum is die 30ste September 2024.
Baie dankie vir u samewerking en toewyding. Saam kan ons ‘n beduidende verskil maak.
VUL VORM IN: 240820_National_Minimum_Wage