ESTA // Konstitusionele hof uitspraak: Elsie Klaase V Noordhoek Trust
Daar bestaan groot onsekerheid na aanleiding van ‘n hofuitspraak waar ‘n man uitgesit is, maar sy vrou steeds kon aanbly. Ons het een van ons beamptes, Andre Bloem, versoek om die uitspraak te analiseer. Sien sy terugvoering onder.