Hersiening van sektorale vasstelling 13: Plaaswerkers

As deel van die hersieningsproses van die Sektorale Vasstelling 13 vir Plaaswerkers (SD13) hou die Departement van Arbeid (DvA) tans landwyd openbare verhore om belanghebbendes se insette te verkry. Die KAW het op Vrydag 14 Augustus te De Doorns die volgende voorlegging gedoen:

Hersiening SV 13: Voorlegging KAW