KAW Algemene Jaarvergadering // Arbeidskonferensie 8 Junie 2017
Besonderhede oor ons Algemene Jaarvergadering en Arbeidskonferensie met Min. Alan Winde en Prof. Stephanie Midgley as sprekers. Die konferensie vind plaas op 8 Junie 2017 te STIAS, Marais Straat 10, Stellenbosch.