Menslike Hulpbron Konferensie / Werkswinkel 26 Julie 2016 – Aanbiedings

Op 26 Julie het ons ‘n baie suksesvolle Menslike Hulpbron Werkswinkel gehou te Infrutec, Stellenbosch. Ons wil ook baie dankie sê aan NedbankPhilani en HopkinsCoetzee wat ons gehelp het om hierdie dag moontlik te maak.

Kontakbesonderhede van die sprekers is as volg:

Renier Krige – renier@hopcal.co.za
Alinda Nortje – Alinda@free-to-grow.co.za
Linda Lipparoni – linda@wieta.org.za
Nashira Abrahams- NashiraA@CCMA.org.za
Ivan Polson – Ivan.Polson@labour.gov.za

Sien ook aangeheg afskrifte van die aanbiedings.

CCMA – Nashira Abrahams

Ethical Trade – Linda Lipparoni

A Global, Regional and South African Macro Perspective – Renier Krige

Engaging Employees to bring out the best in them – Alinda Nortje