Nationale Minimumloon Vrystellingsproses
AgriSA_CoE_Labour_NMW Exemption_Process
Artikel 15 van die NMWA, maak voorsiening vir ‘n vrystellingsproses vir werkgewers. Die vrystellingsproses is spesifiek geskep vir werkgewers wat kan bewys dat hulle nie kan bekostig om die nasionale minimumloon aan werkers te betaal nie. |