Nuwe Loodsprojek vir Werkplek Mediasie vir Wes Kaapse Vrugtebedryf

Ons is opgewonde oor die moontlikhede wat ‘n nuwe Loodsprojek inhou wat gemik is op die voorkoming en oplossing van werkplek konflik. Dit is ‘n uitvloeisel van ‘n inisiatief deur die FIVCRT (Fruit Industry Value Chain Round Table) tussen Vrugte SA en die Dept van Landbou, Bosbou en Visserye, en word deur die  KVBA vanaf 1 Maart 2016 geloods.

New Pilot Project for Workplace Mediation for the Western Cape Fruit Industry

Nuwe Loodsprojek vir Werkplek Mediasie vir Wes Kaapse Vrugtebedryf

FORM Request for Workplace Mediation Page 1

FORM Request for Workplace Mediation Page 2