Ons nommer een uitdaging; WATER! 8 Junie 2017 AJV

Wêreldwyd gebruik landbou 70% van alle water; en met die huidige waterkrisis in Suid-Afrika is dit vanselfsprekend dat hierdie hulpbron in die toekoms onder toenemende druk sal bly.

Maak dus seker dat u ons Arbeidskonferensie en Algemene Jaarvergadering op 8 Junie bywoon.

Prof Stephanie Midgley, ‘n deskundige op die gebied van voedselsekerheid en klimaatsverandering sal hierdie uiters belangrike onderwerp bespreek, terwyl Minister Alan Winde verdere uitdagings en geleenthede sal uitlig. Klem sal veral gelê word op die effek hiervan op Menslike Hulpbronne.

Diegene wat hierdie konferensie en ons Algemene Jaarvergadering daarna bywoon, sowel as diegene wat verteenwoordigers benoem om namens hulle ons Jaarvergadering by te woon en te stem, sal na die konferensie afskrifte van Prof Midgley se voorlegging ontvang.

Om volmag te gee aan iemand om namens u te stem vul asb die onderstaande vorm en en stuur na caeo2@maxitec.co.za

To nominate a proxy, please send attached form to caeo2@maxitec.co.za

Magtigingsvorm / Proxy