KAW LANDBOU KONFERENSIE: 12 Junie 2024

ALGEMENE JAARVERGADERING & KONFERENSIE
Kronenburg Estate, Paarl // 12 Junie 2024
Koste: R650 pp
PROGRAM
9h30: Registrasie en koffie
10h00: Verwelkoming & Algemene Jaarvergadering formaliteite:
- Voorsitter se verslag;
- Goedkeuring van Finansiële verslag;
- Ouditeure
- Ledegeld vanaf 1 Maart 2025;
- Verkiesing van Uitvoerende Komitee
10h45: Prof Danie Brink – Dekaan: Fakulteit AgriWetenskappe US
‘n Toekomsperspektief vir die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch
11h30: Koffie / Tee
11h45: Dr Theuns Eloff – Onafhanklike Kommentator
Dit is net na die verkiesing en koalisie politiek is besig om vorm aan te neem. Kom luister na Dr Theuns Eloff, bekende meningsvormer en kommentator, se siening oor wat vir ons voorlê. Hy gee ook sy opinie oor grondhervorming.
12h45: Middagete
EPOS: caeo2@maxitec.co.za vir inskrywings