Tradisionele Geneeshere

Min produsente is bewus daarvan dat, behalwe mediese praktisyns, onder ander tradisionele geneeshere en verskeie ander gesondheidswerkers ook mediese sertifikate mag uitreik.
Dit is slegs van toepassing op die landbousektor en as rede daarvoor is dat agri-werkers na bewering makliker toegang tot tradisionele geneeshere het as tot mediese prakatisyns, ‘n aanname wat totaal ongegrond is.
Wetgewing word nou voorgestel waar enige persoon wat aan sekere kriteria voldoen, aansoek mag doen om geregistreer te word. Sien die konsepwetgewing hier.