Werkswinkel: De Doorns // 20 Julie 2016

Aangeheg vind asseblief ‘n uitnodiging vir die lede van die KAW en hulle werknemers na ‘n Ministrieële werkswinkel wat sal plaasvind by die De Doorns Oos Sportgronde.

Neem asseblief kennis dat die werkswinkel met werkgewers in De Doorns om 12:00 in die De Doorns Sport Gronde Saal sal begin. Werkwinkel met werknemers begin steeds om 09:00 in die Marquee op die De  Doorns Sport Gronde Saal. Ons vra verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak is asgevolg van die verandering van die tye.

Werkswinkel De Doorns 20 Julie 2016