Menslike Hulpbron Konferensie / Werkswinkel 26 Julie 2016

Ons nooi alle Menslike Hulpbron Praktisyns en ander belangstellendes uit na ‘n Konferensie wat sal plaasvind op 26 Julie 2016 by Infrutec, Stellenbosch.

HR Konferensie Inskrywingsvorm 26 Julie 2016