Nuusbrief Nov 2015 / Stakings & POPI Wet
Die Departement van Arbeid herinner werkgewers daaraan dat hulle verplig is ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995 – Art 205(3)(a)) om die nodige besonderhede van enige staking, uitsluiting of protesaksie waarby hulle werkers betrokke is binne sewe dae van die aanvang daarvan aan die Departement op die voorgeskrewe vorm (LRA 9.2) te rapporteer.